Blokkiesraaisels 5x5 - Blokkiesraaisel nommer 54



Klik op die nommer van ’n leidraad om jou antwoord in te tik.

Dwars

Wêrelds, nie hemels nie.
Swart voël.
Na die vyfde.
Gogga.
Die ___ Heer; aanspreekvorm.
Af

Handeling, optrede.
Groot roofvoël.
Soorte honde of beeste.
Soet vrug van 'n palm.
Pasiënte.
Nog ’n lukrake blokkiesraaisel van dieselfde grootte Sien al die blokkiesraaisels van 5x5 blokkies

Kies ’n ander grootte

Terug na die tuisblad

Probeer ander Speletjies.com-speletjies, gesorteer volgens hul gewildheid:

1. Nonogramme
Ontdek verborge prente op grond van syferleidrade.

2. Futoshiki
Vul 'n bord en kom die ongelykhede na.

3. X-Bal
Verwyder groepe balle in die regte volgorde.

4. Sudoku
Vul 'n 9x9-bord met syfers, met beperkings.

5. Balskieter
Maak groepe van 3 balle voordat die tyd uitloop.

AF | CA | CS | DA | DE | EN | ES | ET | EU | FI | FR | GA | HR | ID | IT | LT | LV | MT | NL | PL | PT | RO | SL | SQ | SV | TL | TR