Stoter - OorsigDie doel van die spel is om die balle na hul finale posisies te skuif. Om die mannetjie rond te beweeg kan jy die sleutelbordpyltjies gebruik of jy kan op die plek klik waarheen hy moet gaan. Die mannetjie stoot 'n bal deur daarteen te loop, en hy kan net een bal op 'n slag stoot. |
AF | AR | BG | CA | CS | DA | DE | EL | EN | ES | ET | EU | FI | FR | GA | HI | HR | HU | ID | IS | IT | JA | KO | LT | LV | MT | NL | PL | PT | RO | RU | SL | SO | SQ | SV | SW | TH | TL | TR | UK | UR | VI | ZH | ZU
©2026 Speletjies.com | Privaatheidsbeleid